World Language Resources Harry Potter in Afrikaans [4] Harry Potter en die Beker vol Vuur
Harry Potter in Afrikaans [4] Harry Potter en die Beker vol Vuur, Afrikaans, Harry Potter, Kinderbücher, Printed Matter Produkt-ID: 105625
Produktname Harry Potter in Afrikaans [4] Harry Potter en die Beker vol Vuur
Special Price $44.95
Categories Harry Potter, Kinderbücher
Order
Book
Senden Sie diese Seite an einen Freund!
Brief Description: Die somervakansie sleep verby en Harry Potter kan nie wag dat die skool weer moet begin nie. Dit is sy vierde jaar by die Hogwarts skool vir Heksery en Towerkuns en daar is nuwe towerspreuke om te leer, towerdrankies om te meng, nuwe mense om te ontmoet en vele meer. Dit is wat Harry verwag en waarna hy uitsien, maar wat hy nie verwag nie is reeds besig om sy pad te begin kruis. . . 'n Heerlike nuwe Harry Potter avontuur deur die veelbesproke J.K. Rowling—wat met humor en fantasie die wonderwêreld van Harry vir lesers, oud en jouk, 'n werklikheid maak.
Supporting language: Afrikaans
Unterstützte Platform: Printed Matter
Systemanforderungen: Harry Potter en die Beker vol Vuur [Harry Potter IV] (Human & Rousseau) 2001 paperback. 463pp. Translated by Oosthuysen, Janie ISBN: 0798141034