| Brief Description: | Die somervakansie sleep verby en Harry Potter kan nie wag dat die skool weer moet begin nie. Dit is sy vierde jaar by die Hogwarts skool vir Heksery en Towerkuns en daar is nuwe towerspreuke om te leer, towerdrankies om te meng, nuwe mense om te ontmoet en vele meer. Dit is wat Harry verwag en waarna hy uitsien, maar wat hy nie verwag nie is reeds besig om sy pad te begin kruis. . .
'n Heerlike nuwe Harry Potter avontuur deur die veelbesproke J.K. Rowling梬at met humor en fantasie die wonderw阹eld van Harry vir lesers, oud en jouk, 'n werklikheid maak. |